Soek
Hieroor gons dit op die forum
Skakels
Nuutste kommentaar
- Visi lucem on Hier staan ek…
- Bodhi on Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak
- Chris Steenkamp on Om te mag twyfel
- Chris Steenkamp on Hier staan ek…
- Lizette on Hier staan ek…
-
Nuutste artikels
Vorige artikels
Afdelings
Kyk wie hou van ons op Facebook
Author Archives: Jean
Daar is ‘n spirituele verhuising úít die kerk
deur Chris Jones: Ek is redelik oortuig dat ons op pad is na ‘n na-institusionele vorm van kerkwees. Hóé presies dit gaan lyk, weet ek nie. Ek ly nie aan ekklesiastiese depressie nie – ek het geruime tyd gelede besluit Lees meer
Kreasioniste kla dikmond by SABC oor TV program
Twee jong aarde kreasioniste wat hulle naam op nasionale televisie tottie gemaak het tydens ʼn evolusiedebat, is nou dikmond vir die programaanbieder Theo Geyser, die SABC en die programvervaardigers. Hulle beskuldig Geyser daarvan dat hy hulle woorde aan die einde van Lees meer
Posted in Algemeen
2 Comments
Om ánders te dink
deur Chris Jones: Ons elkeen is op reis. Op pad. Party leef met ʼn kompas, ander met ʼn gedetailleerde padkaart. Party hou van die bekende, ander soek die onbekende. Hierdie onbekende word vir sulke mense die belofte wat gevul Lees meer
Posted in Algemeen
2 Comments
Kreasioniste kous oor die kop weggestuur
Van die land se godsdienstig ver-regses huil lang krokodiltrane nadat ’n ongelowige vir hulle ore aangesit het op nasionale televisie. Daar word nou naarstiglik na sondebokke en verskonings gesoek waarom die jong aarde kreasionis Hennie (Sesdag) Mouton en me Henrietta Lees meer
@God
Vir sommige het die koms van die internet beteken godsdiens moes net nog vêrder na die rand van die samelewing beweeg. Ander sien dit as ’n platform wat die kerk, en selfs mense se idee van God, radikaal kan verander. Lees meer
Posted in Algemeen
Leave a comment
Gays verdien ʼn gesonde sekslewe
Die Bybel keur homoseksualiteit soos ons dit vandag ken, nóg goed nóg af. Homoseksuele persone moet die reg gegun te word om hul oriëntasie volgens bepaalde waardes in ʼn gestruktureerde verhouding uit te leef skryf CHRIS JONES. Wanneer Christene die Lees meer
Napraters en vrydenkers
Deur Hansie Wolmarans: Die aardbewings in Japan met die gepaardgaande Tsoenami’s het opnuut getoon dat ’n tradisionele teologie glad nie opgewasse is om sulke fenomene te hanteer nie. Baie Christene verklaar natuurrampe as God se straf, of God se manier Lees meer
Rook en drank in kerk toegelaat
Terwyl tradisionele kerke in Nederland swaar gebuk gaan onder dalende lidmaattalle is alternatiewe maniere van kerkgaan soos huisgemeentes en kroegkerke besig om veld te wen. In café de Korevaar wat op die Sliedrecht hawe uitkyk is daar deesdae elke eerste Lees meer
So lyk die bediening van bevryding
So lyk dit wanneer daar ‘n demoon uit ‘n kind gedryf word. Hierdie video van ‘n “demoon” wat uit ‘n Afrikaanse kind gedryf word laat baie meer vrae as antwoorde.
Posted in Algemeen
7 Comments
As wetenskap geloof inhaal
Toe die kerkvaders Galileo Galilei se stelling verwerp dat die aarde om die son draai en nie andersom nie, het die aarde nie opgehou draai om die son net omdat die kerk so sê nie. Galileo moes egter byna met Lees meer
Posted in Algemeen
Comments Off
