Monthly Archives: April 2008

Die Eerste Martelaar vir die Wetenskap

Giordano_Bruno

Almero Cloete, 2008-04-18 Wie is hierdie man hier regs? Wie word beskou as die eerste martelaar van die wetenskap? Leidrade: 1. Hy is daarvan beskuldig dat hy menings huldig wat nie met die kerk se leer strook nie, met spesifieke Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Die kerk en die bar staan langs mekaar

wolf se pc

Jean Oosthuizen, 2008-04-18 Die kerk en die bar was nog nooit so na aan mekaar soos nou nie. Kliek jy hier sit jy in die kerk en kliek jy daar, is jy in die bar. In die virtuele wêreld kan Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Onafhanklike Kletskerk kry `n nuwe baadjie

artikel 1

Jean Oosthuizen, 2008-04-11 Na ’n uitgerekte Kuberkerkstryd wat verlede jaar in Die Burger vergelyk is met die destydse verbod op André P. Brink se Kennis van die aand is Kletskerk nou ten volle onafhanklik. Dit volg na onsuksesvolle pogings deur Lees meer

Posted in Algemeen | 1 Comment

As Jesus vandag moes leef

artikel 2

Izak du Plessis, 2008-04-09 Wat sou gebeur het as Jesus Christus vandag verhoor en skuldig bevind sou word? Hoe sou sy sy offer aan die mensdom gelyk het? Op watter wyse sou hy die verbeelding van die wêreld aangegryp het? Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Op soek na ‘n alternatiewe post kerklike spiritualiteit

artikel 3

Carel Anthonissen, 2008-04-09 Ek het die afgelope tyd toenemende kontak met mense wat die kerk verlaat, maar steeds gelowig en spiritueel wil bly. Dit het my oortuig dat die soeke na alternatiewe opsies, na ‘n sg. post kerklike spiritualiteit nie Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off