Monthly Archives: October 2010

As wetenskap geloof inhaal

foto galileo

Toe die kerkvaders Galileo Galilei se stelling verwerp dat die aarde om die son draai en nie andersom nie, het die aarde nie opgehou draai om die son net omdat die kerk so sê nie. Galileo moes egter byna met Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Moraliteit het ook sy donker kant

ethics-good-vs-evil-300x232

Jan van der Merwe, 2010-10-18 Nietzsche het eeue gelede die begrip “moraliteit” en die morele ideale onbeskaamd aangeval. Soos Kierkegaard het hy die Christendom sterk gekritiseer. Die moralisme wat Nietzsche in wese aangeval het, is onderdanigheid aan onegte skuldgevoelens, aan Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off