Monthly Archives: June 2011

“Superman en die CEO van Apple”

superman-flying

Abel Pienaar: Ek’s van kleinsaf aangegryp deur superhelde. Ek praat hier spesifiek van superhelde soos Superman, Batman, Thor, The Hulk, Ironman, Green Lantern en Wolverine. Hierdie superhelde en hulle avonture fassineer my. Ek onthou nog goed hoe my ma vir Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Waarheen met die goddelike?

God the Voyeur. Diek Grobler, 2008. Mestekenbord. Gepubliseer met kunstenaar se toestemming.

  Gerrie Snyman:  Die skilder Diek Grobler se waarneming oor die goddelike en sy vraagstelling oor wat die goddelike nou eintlik doen in die stuk God the Voyeur problematiseer vir my die denke oor die goddelike. Die titel van die Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Kerk moet fyn luister na sosiale netwerke

sosmed

Die kerk se erns met diversiteit word met wantroue bejeën. Hoewel daar verskillende groeperings is wat aan die gesprek oor diversiteit deelneem, is daar een saak waaroor meeste deelnemers saamstem en opmerkings maak. Hulle is skepties oor die kerkleierskap se Lees meer

Posted in Algemeen | 1 Comment

Demoondoom wil g’n sangoma wees nie

ds Pieter Fourie

Die demoondoom wat soos ’n wafferse wit sangoma adverteer het hoe hy spoke verdryf en raad het met toordery huil nou lang demoontrane in die media omdat ek hom ’n wit sangoma genoem het. Wat anders is dit as jy Lees meer

Posted in Algemeen | 5 Comments