Monthly Archives: August 2011

Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak

tolerance2

Deur Jean Oosthuizen: Die saad van onverdraagsaamheid groei welig en geil in ons samelewing. Nie net op politieke gebied nie maar ook op godsdienstige terrein is onverdraagsaamheid aan die orde van die dag. Namate diversiteit in ons geloofslewe groter momentum Lees meer

Posted in Algemeen | 4 Comments

Die Geloofsbelydenis van Schaapenberg

Creed-apos

Deur Bertus van Niekerk: Geskryf na aanleiding van Jurie van den Heever se “Ope brief aan die Gereformeerde Kerke in die RSA” soos gepubliseer op Kletskerk se webwerf en as reaksie op jare se gesprekke in die kerk oor die Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA

ehrman voorblad web

Deur Jurie van den Heever: Die internasionaal-bekende Nuwe-Testamentikus, Bart Ehrman, noem in sy boek Jesus Interrupted  (2009) dat die Bybel nie net die topverkoper en die mees gelese boek in die geskiedenis van die Westerse beskawing is nie, maar dat Lees meer

Posted in Algemeen | 22 Comments