Soek
Hieroor gons dit op die forum
Skakels
Nuutste kommentaar
- Visi lucem on Hier staan ek…
- Bodhi on Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak
- Chris Steenkamp on Om te mag twyfel
- Chris Steenkamp on Hier staan ek…
- Lizette on Hier staan ek…
-
Nuutste artikels
Vorige artikels
Afdelings
Kyk wie hou van ons op Facebook
Category Archives: Algemeen
Hier staan ek…
Duisende mense in die Afikaanse gemeenskap voel verwyderd van die fundamemtalistiese en dogmatiese sienings van Christenskap en verlaat die tradisionele kerke. Hulle voel dikwels skuldig en alleen en is onder die indruk dat daar ies fout is met hulle. Getrou Lees meer
Posted in Algemeen
6 Comments
Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak
Deur Jean Oosthuizen: Die saad van onverdraagsaamheid groei welig en geil in ons samelewing. Nie net op politieke gebied nie maar ook op godsdienstige terrein is onverdraagsaamheid aan die orde van die dag. Namate diversiteit in ons geloofslewe groter momentum Lees meer
Posted in Algemeen
4 Comments
Die Geloofsbelydenis van Schaapenberg
Deur Bertus van Niekerk: Geskryf na aanleiding van Jurie van den Heever se “Ope brief aan die Gereformeerde Kerke in die RSA” soos gepubliseer op Kletskerk se webwerf en as reaksie op jare se gesprekke in die kerk oor die Lees meer
Posted in Algemeen
Leave a comment
Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA
Deur Jurie van den Heever: Die internasionaal-bekende Nuwe-Testamentikus, Bart Ehrman, noem in sy boek Jesus Interrupted (2009) dat die Bybel nie net die topverkoper en die mees gelese boek in die geskiedenis van die Westerse beskawing is nie, maar dat Lees meer
Posted in Algemeen
22 Comments
Sal ons nog droom as ons dood is?
Piet Muller: Is die dood die Groot Einde? Bly na die sterfte niks oor van al ‘n mens se drome en aspirasies nie? Het alles wat ‘n mens in jou lewe bereik het, na die dood geen sin meer nie? Lees meer
Posted in Algemeen
Leave a comment
“Superman en die CEO van Apple”
Abel Pienaar: Ek’s van kleinsaf aangegryp deur superhelde. Ek praat hier spesifiek van superhelde soos Superman, Batman, Thor, The Hulk, Ironman, Green Lantern en Wolverine. Hierdie superhelde en hulle avonture fassineer my. Ek onthou nog goed hoe my ma vir Lees meer
Posted in Algemeen
Leave a comment
Waarheen met die goddelike?
Gerrie Snyman: Die skilder Diek Grobler se waarneming oor die goddelike en sy vraagstelling oor wat die goddelike nou eintlik doen in die stuk God the Voyeur problematiseer vir my die denke oor die goddelike. Die titel van die Lees meer
Posted in Algemeen
Leave a comment
Kerk moet fyn luister na sosiale netwerke
Die kerk se erns met diversiteit word met wantroue bejeën. Hoewel daar verskillende groeperings is wat aan die gesprek oor diversiteit deelneem, is daar een saak waaroor meeste deelnemers saamstem en opmerkings maak. Hulle is skepties oor die kerkleierskap se Lees meer
Demoondoom wil g’n sangoma wees nie
Die demoondoom wat soos ’n wafferse wit sangoma adverteer het hoe hy spoke verdryf en raad het met toordery huil nou lang demoontrane in die media omdat ek hom ’n wit sangoma genoem het. Wat anders is dit as jy Lees meer
Posted in Algemeen
5 Comments
Om te mag twyfel
Jean Oosthuizen: “Die God wat ek verloor het, is die teïstiese God,” skryf Julian Müller in sy nuwe boek Om te mag twyfel. “Ek het hom agtergelaat en ek voel verlig, maar tog is ek ook ambivalent daaroor. Enersyds juig Lees meer
Posted in Algemeen
10 Comments
