Comments for Kletskerk

Comment on Hier staan ek… by Visi lucem
Die lees van “Hier staan ek…” was vir my n diepliggende katarsis en n bevryding wat my onkant gevang het.

Ek is n “wedergebore mens” wat na baie jare van pynlike isolasie en verwildering van die kerk, familie en vriende waarlik besef het, “…ek is nie alleen nie”.

Dis so heerlik om te weet ek hoef nie gered te wees om nie hel toe te gaan nie. (Die Stones se “You’ll never make a saint of me!” het nou vir my n  heel nuwe betekenis !).

Ek ervaar my God en my spiritualiteit nou met vreugde, n ongebondenheid  en in n dimensie wat ek nooit gedink moontlik was nie.

Aan die skrywers van die artikels baie, baie dankie.

Julle het meer vir my siel en saligheid gedoen as wat kerke, predikante en familie  in n leeftyd nie  kon regkry nie.

Julle het my verlos van n skuldgevoel waarmee die “plaasbrak” te lank “gesuffer’ het. Die “keeuvoel” se vlerke is nog lomp en swak maar hulle gaan my nog lank en ver dra na towerplekke waar ek skaars kan wag om heen te vlieg.

n Hele nuwe lewe le voor om te verken en te geniet vry,skuldloos en ongered!

Die uitdaging is om nie verbitterd te raak nie, want dit sal my my beroof van my nuutgevonde saligheid.

Comment on Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak by Bodhi
Onverdraagsaamheid is nou maar een van daardie aspekte van menswees wat sommer natuurlik in ons gemoed opduik. En dit gebeur van die dag wat ons gebore is. Skielik word jy verplaas van ‘n “world of comfort” in jou moeder se buik na ‘n omgewing wat vreemd is. En eenklaps is jy ook omring deur ander mense en wesens.

Die punt wat ek probeer maak is dat ons (mense) as soogdiere (ja, mense is ook “soogdiere”) maar baie kwesbaar is. Enige iets wat ons as “anders” waarneem of ervaar hou vir ons ‘n potensiële bedreiging in. As ‘n kind met min ervaring en (op daardie stadium) min verstandelike ontwikkeling) is verdraagsaamheid die laaste van ons bekommernisse. Oorlewing is alles. Die kind leer later  verdraagsaamheid aan as hy/sy besef die wêreld is nie so ongenaakbaar as wat hy aanvanklik gevrees het nie.

In Boeddhisme is daardie die sogenaamde Ses Volmaakhede. Een daarvan is om geduld/verdraagsaamheid te beoefen. Spasies is natuurlik min om alles hier te verwoord maar die praktyk behels kortliks dat jy dit moet indril. Daar doer in die 80s was ek ‘n goeie soldaat want elke dag was ek gedril in marsjering, skiet, veldwerk, en ander soldate goed. Dieselfde beginsel is van toepassing hier. Om te praat oor die lofwaardige eienskap van verdraagsaamheid is goed, maar beter is om ‘n spesifieke program te volg om dit deel van die mens se wese te maak. Ongelukkig vereis dit “dril”. Praatjies kook nie die teewater nie.

Enige voorstelle hoe om verdraagsaamheid “in te dril”?

Comment on Om te mag twyfel by Chris Steenkamp
Kommentaar op ‘Om te mag twyfel’. Ek het nie die boek gelees nie, maar slegs wat Jean daaroor skryf – dat dit moed gekos het vir ‘n teologiese leerkrag om dit te skryf, is ‘n boek!

Enige gelowige sal seker met my saamstem dat daar slegs één rede is dat ons vandag ‘n bybel het wat mees algemeen beskou word as die Woord van God, en dit is om die mens wat glo dat hy om watter rede ookal van God verwyderd geraak het, weer met God te verenig sodat dit vir hom weer kan wees soos voor die sg, sondeval. Wat baie min gelowiges, selfs teoloë egter nie besef nie, is dat indien dit kan gebeur dat ‘n mens weer vir God kan beleef soos Adam en Eva Hom beleef het vóór die sg. sondeval, daar so ‘n egte en ope verhouding met God sal wees dat die bybel as’t ware oorbodig geraak het en dit slegs as bevestiging sal dien van dit wat God jou dan sélf leer. Nou kom die vraag natuurlik: Maar kan so-iets wáárlik met ‘n aardbewoner gebeur voordat hy/sy liggaam graf toe gaan?

Ja, dit kán gebeur en hét tewens 27 jaar gelede met my as aardbewoner gebeur, want dit is presies vir hierdie rede dat God sy Seun as ‘n Mens na die aarde toe gestuur het en Hy sy lewe aan die kruis afgelê het, en dit is presies hier waar geloof inkom want God skenk hierdie voorreg slegs aan diegene wat die opdragte van sy Seun ontvang het en dit getrou tot uitvoer bring.  Lees gerus Johannes 14, in besonder waar Hy sê: “In daardie dag, (nie wanneer ‘n mens tot geloof kom nie, maar die dag wanneer Hy, die Seun van God sélf na die indiwidu toe kom en Homself aan hom/haar openbaar) sal julle wéét dat Ek in My Vader is, die Vader in My en Ek in julle.”

Daar is dus slegs sprake van saligmakende geloof op pad na daardie dag toe, want van daardie dag af is daardie indiwidu se kindskap nie meer afhanklik van sy geloof nie, want van daardie dag af is hy/sy met die Lewende God én sy Seun verenig, en kan niemand meer enigiets daaraan verander nie!

Geloof in die inhoud van die bybel, ou- en nuwe testament, is van daardie dag af vir daardie persoon van geen belang hoegenaamd nie en dien slegs as bevestiging van wat sy/haar nuwe Vader hom/haar persoonlik leer.

Wat betref geloof om wonderwerke te doen: Self het ek nie daardie geloof nie, maar dit is ook nie vir my ‘crucial’ nie want as ek dit nodig vind, vra ek my Vader en gewoonlik doen Hy.wat ek vra, en wanneer Hy dit níe doen nie, aanvaar ek dat Hy ‘n baie goeie rede het om dit nie te doen nie, maar as dit vir my belangrik is om te weet, vra ek Hom na die rede en gee Hy my ‘n vir my bevredigende antwoord.

Ek begryp nie die groot ‘issues’ wat mense oor geloof maak nie, want wat maak die res dan saak?

Groete!

Comment on Hier staan ek… by Chris Steenkamp
‘Iets wat jou sal opval is hoeveel skrywers getuig dat hulle geloofslewe op skuldgevoelens, angs en vrees gebaseer was .  .  .  .’

Skuldgevoelens, angs en vrees is sekerlik nie vreemde ervarings by mense wat tot geloof in God en sy Seun gekom het nie, want dit is nou maar eenmaal so dat daar in die bybel gepraat word van ‘n hel waarin daar baie slae uitgedeel sal word. Om hierdie emosies te ervaar, spreek egter in ‘n sekere sin van iets goeds, want in teenstelling met dit wat wêreldwyd verkondig word nl. dat Jesus die prys vir die verlossing van sonde en die ewige lewe aan die kruis volledig betaal het, blyk dit duidelik uit die evangelie wat Jesus aan sy dissipels oorgedra het dat ‘n dissipel van Jesus Christus in werklikheid soos ‘n leerder of student is wat aan sekere vereistes moet voldoen om uiteindelik te kwalifiseer vir bv. ‘n matriek sertifikaat of universiteitsgraad. Is dit nie maar normaal vir ‘n toegewyde leerder of student om in die aanloop na die eindeksamens emosies van angs en vrees te ervaar nie? Sal ‘n toegewyde dissipel van Jesus dan nie ook sulke emosies ervaar op pad na sy beloning nie?

Die rede waarom dit vir ‘n dissipel vreemd is om sulke emosies te ervaar, is weereens te wyte aan die feit dat hulle glo dat die prys vir hulle verlossing reeds betaal is, en hoe harder hulle daaraan werk om hulleself te oortuig dat hulle van hulle sonde, wat hulle van die ewige lewe af weerhou, verlos is, doen die Heilige Gees sý werk in hulle gemoed, nl. om hulle van die teendeel te oortuig! Kan ‘n mens die Gees van God weerstaan?

Volmaakte liefde dryf natuurlik die vrees na buite, maar wat is hierdie ‘volmaakte liefde’? Daar is slegs een wyse waarop ‘n mens waarlik vir God kan liefhê, en dit is om die vrug van sy Gees lief te hê, en ‘n mens wat God só liefhet, sal spoedig bewus raak van die aanspraak wat die vrug van sy eie gees op hom het, en also het daardie persoon dan eerstehands geleer wat God die dissipels van Jesus wil leer sodat hulle na sy Seun sal gaan (Joh. 6 vers 44) om hulle van daardie lewe met daardie vrug te verlos en dit te vervang met die lewe van sy Seun met dieselfde vrug as díe van sy Vader se Gees. Só word die volmaakte liefde van God dan in daardie mens ‘ingebou’ en sal hy nooit weer skuldgevoelens, angs en vrees ervaar nie!

Comment on Hier staan ek… by Lizette
Wat ‘n wonderlike boek.  Ek het hom gister klaar gelees.  So dankbaar daar is nog mense wat voel soos ek voel.  Ek voel of daar my hele lewe vir my gelieg is, ek voel verraai deur die kerk.  Ek het Jan Coetzee, Lina Spies en Sandra en Jean se bydraes die meeste geniet.

Comment on Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA by Chris Nel
Wanneer gaan die skrifgeleerdes ontdek dat die Nuwe Testament nie in Grieks geskryf was nie?

Miskien moet ons so ‘n draad begin om daaroor te debateer?

Comment on Hier staan ek… by Chris Swart
Ek het die boek gisteraand klaar gelees, vir my was dit n reis wat ek mee kan identifiseer. Ek het steeds baie vrae en soek nog steeds, is nog op pad, maar die bydraes wat ek hier gelees het, het my lewe verryk en my meer insig gegee in ander se lewens ervaringe wat ek kon meemaak.

Ek sal die boek aanbeveel vir elke mens wat vir homself wil dink en nie slaafs dogmas en leerstellinge wil navolg nie.

Dit was `n verryknde ervaring, dankie vir julle meedelings.

Comment on Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA by Gerhard
Jy moet nie so praat nie, jy speel met vuur. Die verborgenheid is gevaarlik as jy dit nie ken nie. Daarom klink alles vir jou so deurmekaar omdat die mens deur leuens vergiftig is.

Comment on Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA by Gerhard
Hier is jou antwoord. Daar was nie so iemand as Jesus christus nie. Die messiah het nie so naam gedra nie. Die messiah het bestaan. Maar nie onder daardie naam nie. Die naam is deur Rooms opgemaak omdat hulle god se naam Zeus was. Nou bid almal daardie valse naam. Elk geval bid ‘n mens nie vir die seun. Hy was geen God. Die christendom dwaal grootliks. Hulle is vas aan die slaap.

Comment on Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA by Gerhard
Daar is net Een geloof se die skrif wat net uit een evangelie bestaan wat uit verborgenheid bestaan. Wat verkondig die kerke dan van dag. Die verkeerde evangelie.