Daar is ‘n spirituele verhuising úít die kerk

Praying in Empty Church

deur Chris Jones: Ek is redelik oortuig dat ons op pad is na ‘n na-institusionele vorm van kerkwees. Hóé presies dit gaan lyk, weet ek nie. Ek ly nie aan ekklesiastiese depressie nie – ek het geruime tyd gelede besluit Lees meer

Posted in Algemeen | 1 Comment

Kreasioniste kla dikmond by SABC oor TV program

creationistPosterFull

   Twee jong aarde kreasioniste wat hulle naam op nasionale televisie tottie gemaak het tydens ʼn evolusiedebat, is nou dikmond vir die programaanbieder Theo Geyser, die SABC en die programvervaardigers. Hulle beskuldig Geyser daarvan dat hy hulle woorde aan die einde van Lees meer

Posted in Algemeen | 2 Comments

Om ánders te dink

thinking

                                                     deur Chris Jones: Ons elkeen is op reis. Op pad. Party leef met ʼn kompas, ander met ʼn gedetailleerde padkaart. Party hou van die bekende, ander soek die onbekende. Hierdie onbekende word vir sulke mense die belofte wat gevul Lees meer

Posted in Algemeen | 2 Comments

Kreasioniste kous oor die kop weggestuur

Bybel oor die kop

Van die land se godsdienstig ver-regses huil lang krokodiltrane nadat ’n ongelowige vir hulle ore aangesit het op nasionale televisie. Daar word nou naarstiglik na sondebokke en verskonings gesoek waarom die jong aarde kreasionis Hennie (Sesdag) Mouton en me Henrietta Lees meer

Posted in Algemeen | 1 Comment

@God

Internet-Religion

Vir sommige het die koms van die internet beteken godsdiens moes net nog vêrder na die rand van die same­lewing beweeg. Ander sien dit as ’n platform wat die kerk, en selfs mense se idee van God, radikaal kan verander. Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off

Gays verdien ʼn gesonde sekslewe

holdinghandsgay-main_full_SbuO9_3868

Die Bybel keur homoseksualiteit soos ons dit vandag ken, nóg goed nóg af. Homoseksuele persone moet die reg gegun te word om hul oriëntasie volgens bepaalde waardes in ʼn gestruktureerde verhouding uit te leef skryf CHRIS JONES. Wanneer Christene die Lees meer

Posted in Algemeen | Tagged , , | 17 Comments

Napraters en vrydenkers

Deur Hansie Wolmarans: Die aardbewings in Japan met die gepaardgaande Tsoenami’s het opnuut getoon dat ’n tradisionele teologie glad nie opgewasse is om sulke fenomene te hanteer nie. Baie Christene verklaar natuurrampe as God se straf, of God se manier Lees meer

Posted in Algemeen | 1 Comment

Rook en drank in kerk toegelaat

kerdienst_kroeg_1722781b

Terwyl tradisionele kerke in Nederland swaar gebuk gaan onder dalende lidmaattalle is alternatiewe maniere van kerkgaan soos huisgemeentes en kroegkerke besig om veld te wen. In café de Korevaar wat op die Sliedrecht hawe uitkyk is daar deesdae elke eerste Lees meer

Posted in Algemeen | 1 Comment

So lyk die bediening van bevryding

So lyk dit wanneer daar ‘n demoon uit ‘n kind gedryf word. Hierdie video van ‘n “demoon” wat uit ‘n Afrikaanse kind gedryf word laat baie meer vrae as antwoorde.

Posted in Algemeen | 7 Comments

As wetenskap geloof inhaal

foto galileo

Toe die kerkvaders Galileo Galilei se stelling verwerp dat die aarde om die son draai en nie andersom nie, het die aarde nie opgehou draai om die son net omdat die kerk so sê nie. Galileo moes egter byna met Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off