Monthly Archives: July 2011

Sal ons nog droom as ons dood is?

Piet Muller: Is die dood die Groot Einde? Bly na die sterfte niks oor van al ‘n mens se drome en aspirasies nie? Het alles wat ‘n mens in jou lewe bereik het, na die dood geen sin meer nie? Lees meer

Posted in Algemeen | Comments Off on Sal ons nog droom as ons dood is?